God het ons toevertrou met verantwoordelikhede teenoor onsself, ons wêreld, ons medemens en ons tasbare hulpbronne. God seën ons pogings as ons vir Hom leef.
Visie
Vir elke lidmaat om die gewoonte te kweek om God eerste in elke area van die lewe te plaas.
Missie
Om leiers en lede gewoontes te help ontwikkel wat nodig is vir geestelike groei en getroue rentmeesterskap.
Fokus
Erken dat dat christelike rentmeesterskap ‘n baie breë en belangrike konsep is wat alle aspekte van ‘n Christus-gesentreerde lewe deurdring – van familieverhoudinge, gesondheidsgewoontes en tydsbestuur tot omgewingsversorging;
Erken dat die taak van aansporing tot verbondenheid en getrouheid in al hierdie gebiede, té groot ‘n taak sal wees vir slegs een departement;
Erken dat die Sewende-dag Adventiste Kerk, anders as baie ander denominasies, ander departemente opdrag gee om bykans elke faset van rentmeesterskap te hanteer (bv, Gesondheidsbediening, Jeugbediening, Sabbatskool, Persoonlike Bediening en Gesinsbediening);
Die departement van rentmeesterskap sal dus hoofsaaklik, maar nie eksklusief streef tot die bevordering van [1] vertroue in die Here, [2] getrouheid en [3] ‘n sendeling ingesteldheid deur finansiële rentmeesterskap. Ingewikkeldheid moet nie bewonder word nie; dit moet vermy word.
Kliek op die prentjie vir die skakel.
Nuttige skakels:
Wêreldkonferensie Rentmeesterskap
Wholistic Stewardship
Satan’s Golden Chain Born Free A Happy Family How is Interest Calculated? Buy Your Home the Biblical Way Saving Up for a Rainy Day Well Done Good and Faithfull Servant Your Crowning Act |
NNKSA- Woeker jou Talente
-
#2022-06-25 - Woeker jou Talente
Ler. Gert Jansen van Rensburg
Testament & Nalatenskap: https://flashpointsa.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Testamente-en-Nalatenskappe-Afrikaans-A4.doc
(Opname was gedoen tydens 'n "Loadshedding". Verskoon die beeld materiaal). -
#2022-06-26 Rek jou Rand
Hoe kan ek finansieël vry wees van skuld? Wat leer die Bybel ons rakede Skuld?
Ler. Gert Jansen van Rensburg, deel met ons Bybelse beginsels en gebruik rand en sent om die toepassings van die beginsels te verstaan.
Die Loan Calulator kan hier afgelaai word:
Home Loan Calculator: https://flashpointsa.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Home-Loan-Calculator.xlsx
Loan Wise Christian: https://flashpointsa.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Loan-Wise-Christian.xls
Loan Worry Don't Care: https://flashpointsa.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Loan-Worry-Dontcare.xls
Loan: https://flashpointsa.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Loan.xls -
Stewardship Afr 38 vir Sabbat 17 Sept 22
-
Rentmeesterskap Afr (39) vir Sabbat 24 SEPTEMBER
Koester Vrede! Jesus het dit vir ons nagelaat - Sy vrede. -
Rentmeesterskap Afr 42 Sabbat 15 Okt
Een Plek Een God - Waar bring jy jou offer?
NCSA – Blessed Hope SDA Rentmeesterskap Webinaar
SID Rentmeesterskap en Tesourie Opleiding
SID Rentmeesterskap Kongres 2022
-
SID Stewardship Congress 2022 - 1 - Keynote - To Give or not to Give; Who is to blame?
Intro, Keynote and Dr Liywalii ‘To Give or not to Give; Who is to blame?’ -
SID Stewardship Congress 2022 - 2 - Entrepreneurship
‘Entrepreneurship’ by Sr Dorcas Wellio. -
SID Stewardship Congress 2022 - 3 - Second Coming: Speed up and Give
'Second Coming; Speed up and Give’ by Dr Hopekings Ngomba -
SID Stewardship Congress 2022 - 4 - The Ideal Church Everone Dreams About
Welcome, Devotion and Dr Liywalii ‘The Ideal Church Everone Dreams About’ -
SID Stewardship Congress 2022 - 5 - Personal Finance Management
‘Personal Finance Management’ Sr Alice Mafanuke -
SID Stewardship Congress 2022 - 6 - Financial Advice from the Wisest Book and the Wealthiest Men
‘Financial Advice from the Wisest Book and the Wealthiest Men’ Dr Mark -
SID Stewardship Congress 2022 - 7 - Stewardship and Mission
‘Stewardship and Mission’ Pr Aniel Barbe -
SID Stewardship Congress 2022 - 8 - New Adventist Stewardship Dictionary
‘New Adventist Stewardship Dictionary’ Pr Marcos Bomfim -
SID Stewardship Congress 2022 - 9 - Q&A (Panel) and Closing
Q&A (Panel) and Closing
ISTMA Distrik Rentmeesterskap Week 2022
-
ISTMA DISTRICT STEWARDSHIP WEEK OF SPIRITUAL EMPHASIS
Week Theme:A Deeper Relationship With God
Sunday 6th March:My Great need during hard spirit draining day
by Ps M Lupondwana -
ISTMA DISTRICT
STEWARDSHIP WEEK OF SPIRITUAL EMPHASIS
FAMILY STEWARDSHIP:BALANCING WORK,CHURCH,FAMILY -
ISTMA DISTRICT
STEWARDSHIP WEEK OF SPIRITUAL EMPHASIS
MY HEALTH,MY BUSINESS BUT EFFECTS REQUIRE STEWARDSHIP -
ISTMA DISTRICT
STEWARDSHIP WEEK OF SPIRITUAL EMPHASIS
GOD!WERE ARE YOUR ABUNDANT BLESSING TO THE FAITHFUL? -
ISTAM DISTRICT
STEWARDSHIP WEEK OF SPIRITUAL EMPHASIS
STEWARDSHIP OF THE WORD:AN ANTIDOTE FOR SPIRITUAL PARALYSIS -
Stewardship | Ps J Nemaranzhe
Stewardship Week of spiritual emphasis
A deeper Relationship with God -
ISTAM DISTRICT
STEWARDSHIP WEE OF SPIRITUAL EMPHASIS
I'M IN DEBT:DOES GOD UNDERSTAND MY FAITHFULNESS -DILEMMA
KUSDA Rentmeesterskap Week Video Reeks
-
Day 1 My God, My Creator
KUSDA Stewardship Week -
Day 2 God My Provider
KUSDA Stewardship Week -
Day 3 Owner of My Life
KUSDA Stewardship Week -
Day 4 He s My Lord
KUSDA Stewardship Week -
Day 5 Part 1 He's My Saviour
KUSDA Stewardship Week -
Day 5 Part 2 He's My Saviour
KUSDA Stewardship Week -
Day 6 My Helper & Sanctifier
KUSDA Stewardship Week
ACMS Opleiding vir Predikante
ACMS Opleiding vir Ouderlinge
Rentmeesterskap vir ons Jonger geslag – God Eerste Reeks
Powerpoint & Dokument Hulpbronne