Vrouebediening

Estelle Baker
Direkteur
Beth Josephs
Sekretaresse

Die vrouebedieninge departement se bedieninge bestaan om Adventiste vroue in hul bedevaart te onderhou, aan te moedig en uit te daag as dissipels van Jesus Christus en lede van Sy wêreldkerk.

Visie

Om vroue te bemagtig en aan te moedig om hul Godgegewe potensiaal te vervul.

Missie

In die breë konteks sluit ons missie alle Christene in – dit wil sê, om Christus in die kerk en in die wêreld op te hef. Ons word egter spesifiek geroep tot:

Aanmoediging

  • Verhef vroue as persone van onskatbare waarde omdat hulle geskep en verlos;
  • Stel vroue in staat tot geloofsverryking en die ervaring van geestelike groei en vernuwing;
  • Bou sosiale ondersteuningsnetwerke onder vroue in die wêreldkerk om kreatiewe gedagtewisseling aan te moedig;
  • Lei jong Adventiste vroue om betrokke te raak en daardeur die weg te baan om hul volle potensiaal in Christus te bereik.

Bemagtiging

  • Daag elke Adventiste vrou uit om haar eie geestelike gawes te gebruik om dié van andere aan te vul om, in samewerking, die wêreldwye sending van die Sewende-dag Adventiste Kerk te bevorder;
  • Maak gebruik van vroue se unieke perspektiewe betreffende kwessies wat die wêreldkerk in die gesig staar.

Uitreiking

  • Soek gevorderde metodes van dinamiese Christelike diens aan vroue, sodat ons deur die volheid wat ons in Jesus Christus gevind het, bemagtig mag word om die goeie nuus te deel in ons gesinne, onder ons medegelowiges en in die breër, wêreldwye gemeenskap.

Besoek ons vroue bedieninge webwerf vir meer inligting.

Fotos


Leierskap Sertifisering Opleiding, Vlak 2

VROUE BEDIENING DEPARTEMENT REGISTRASIES vir die Leierskap Sertifisering Opleiding, Vlak 2 ENGELS Poster Brief     KOSTE: R250.00 (Sluit…

Read More


Jaarlikse Gebed's Ontbyt 2019

VROUE BEDIENING DEPARTEMENT REGISTRASIES vir die Jaarlikse Gebed's Ontbyt 2019   REGISTRASIES GESLUIT Seëninge, Estelle Baker Vroue Bediening Departe…

Read More


Jaarlikse Wegbreek 2019

VROUE BEDIENING DEPARTEMENT REGISTRASIES vir die Jaarlikse Wegbreek 2019 Gebruik die skakel om te registreer vir die wegbreek. Blessings, Seëninge, Estelle Baker Vroue Bediening De…

Read More