Vrouebediening

Leierskap Sertifisering Opleiding, Vlak 2

VROUE BEDIENING DEPARTEMENT

REGISTRASIES vir die Leierskap Sertifisering Opleiding, Vlak 2 ENGELS

Poster

Brief

 

     

    KOSTE: R250.00 (Sluit in registrasie, opleiding materiaal, Sabbat en Sondag Middagete)
    Alle betalings moet gemaak word in die Noordelike Konferensie Bank Rekening :
    Bank Naam: STANDARD BANK
    Rekening: NORTHERN CONFERENCE
    Rekening Nommer: 332197379
    Takkode: 018305
    BETALING VERWYSING: VAN & VOORLETTERS, WMT L2 ENG
    REGISTRASIES EINDIG: 15 May 2019

    (Neem asseblief kennis dat geen registrasies na die laat datum aanvaar sal word nie)
    Heg asseblief die bewys van betaling aan op hierdie elektroniese vorm.

    Seëninge,

    Estelle Baker

    Vroue Bediening Departement