Persoonlike Bediening, Evangelisasie, Sabbatskool & AGD

Monkitsi Seoketsa
Direkteur
Hendrik de Winnaar
Direkteur
Lorraine Jansen
Sekretaresse
Sherwin Julius
Produksie Assistent

“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde” (Hand. 1:8)”.

Ons Missie

Die missie van die Persoonlike Bediening departement is om hulpbronne en opleiding te verskaf om elke Sewende-dag-Adventis by hierdie sielwinnende diens te betrek. Die toerusting en mobilisering van lekewerkers is nodig om die werk wat aan ons toevertrou is te voltooi. Dit is noodsaaklik vir die geestelike voorbereiding van ons eie lede, asook om die wêreld te bereik met die ewige Evangelie en die Drie Engele boodskap.

Ons Mikpunt

Om dissipels te maak!

Evangelisasiesiklus

 

Nuttige skakels hieronder:
Bybelse Navorsing Instituut
IICD Gemeenskapsdienste
Stem van Profesie

Afrikaanse Sendinglesings 2022 3de Kwartaal
Desire of Ages  Audio Book