GraceLink

Estelle Baker
Direkteur
Beth Josephs
Sekretaresse

GraceLink

Die GraceLink Bybelstudiegidse is ‘n belangrike hulpbron in een van ons mees dringende en belangrike take: om ons kinders na Christus te lei.

Die GraceLink-kurrikulum bied ons kinders ‘n gebalanseerde klem op, Genade (“Jesus is lief vir my”), Gemeenskap (“Ons is lief vir mekaar”), Aanbidding (“Ek is lief vir Jesus”), en Diens (“Ons is ook lief vir jou”).

GraceLink, ontwikkel deur die Wêreld Konferensie, is ‘n 12-jaar Bybelgebaseerde leergang bestaande uit 624 lesse.

Die meeste lesse is in storie formaat, sommige op skrifverwysings gebaseer wat ‘n spesifieke leerstelling leer. Elke verhaal is gekies om elke element van die viervoudige dinamika van die GraceLink-reeks te ontwikkel: genade, aanbidding, gemeenskap en diens.

Om die nuutste GraceLink Sabbatskool Bybelstudiegidse te bekom asook onderwyserhulpbronne, animasies en legkaarte besoek; die amptelike GraceLink Webblad hier of laai die  Gracelink Toep hier af.

2021  Eerste Kwartaal JAAR B

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


ARGIEF

Jaar A (JA) Vierde Kwartaal

Jaar A (JA)

Tweede Kwartaal

 

Wêreld Konferensie Skakels:

Laai gerus enige van die hulpbronne wat deur die Wêreld Konferensie ontwikkel is, af.