VROUE BEDIENING DEPARTEMENT |
REGISTRASIES vir die Leierskap Sertifisering Opleiding, Vlak 2 ENGELS
KOSTE: R250.00 (Sluit in registrasie, opleiding materiaal, Sabbat en Sondag Middagete) Alle betalings moet gemaak word in die Noordelike Konferensie Bank Rekening : Bank Naam: STANDARD BANK Rekening: NORTHERN CONFERENCE Rekening Nommer: 332197379 Takkode: 018305 BETALING VERWYSING: VAN & VOORLETTERS, WMT L2 ENG REGISTRASIES EINDIG: 15 May 2019 (Neem asseblief kennis dat geen registrasies na die laat datum aanvaar sal word nie) Heg asseblief die bewys van betaling aan op hierdie elektroniese vorm. |
Seëninge,
Estelle Baker
Vroue Bediening Departement