Pastorale Berading
Die Pastorale Beradingsafdeling van die NCSA bestaan om mense by te staan, aan te moedig vir hul leiding te geen en te onderrig wat uitdagings en krisisse in hul lewens het deur ‘n geloofsgebaseerde benadering te volg.
Missie
Om kliënte by te staan in hul omstandighede sodat God hulle vorm, en nie toe te laat dat hul omstandighede hul vorm nie.
Visie
Deur Christus op te hef as die middelpunt van volle genesing en geestelike welstand ten spyte van die letsels van die lewe.
Slagspreuk
Herleef, Verfris en Herstel.
Pastorale Berader – Ps. Nandi Fleming
Nandi Fleming is ‘n voltydse Pastorale Berader en ‘n Kapelaan. Sy het ‘n Meestersgraad in Praktiese Teologie en is ook geregistreer as ‘n Vlak 6-berader by die CPSC. Sy het ook ‘n sertifikaat verwerf deur die Universiteit van Pretoria in Kliniese Pastorale Onderwys, asook in Traumaberading deur TIRA-SA.
Nandi werk tans aan haar doktorsgraad deur die Universiteit van Pretoria.
Besprekings
Indien jy ‘n aanlyn bespreking wil maak, kontak ons op ons WhatsApp nommer of stuur ‘n boodskap op ons Facebook.
Hulpbronne
Ons webwerf met baie nuttige hulpbronne om af te laai is binnekort op die lug.
Video
Kliek op die prentjie om na die video te kyk.
Sosiale Media
Neem kennis dat ons ook op die volgende gewilde platforms is:
Voel vry om ons ‘n WhatsApp boodskap te stuur na: +278 365 84296
Webwerf
Ons is opgewonde om met julle mee te deel dat ons webwerf binnekort op die lug gaan wees.