Gauteng 2018

Gauteng 2018: Die Deel van Hoop en Genesing is ‘n sosiale verantwoordelikheid en morele herlewing projek wat ontwerp is deur die Sewende-dag Adventiste Kerk. Die projek is bekend as Gauteng 2018 as gevolg van die geografiese ligging, die Gautengse provinsie, in Suid-Afrika. Die klem val op die jaar 2018. Die begin-, voorbereidings-, implementerings- en opvolggebeure span egter van 2017 tot 2020.

Die Gauteng-provinsie is van besondere belang vir die Adventiste-kerk, aangesien dit die hoofkwartiere van ons Suid-Afrika-Indiese Oseaan-afdeling is, wat bestaan uit drie en twintig lande, insluitende sommige Atlantiese en Indiese Oseaan-eilande. Meer belangrik, Suid-Afrika, veral Kaapstad, was die poort van die Adventistiese geloof in die grootste deel van Afrika in die 1800’s. Dit is teen hierdie agtergrond dat die kerk dit geskik vind om ‘n goeie guns aan die mense van Suid-Afrika te gee, soos ons dikwels aan ander lande doen. Weereens, dit moet op rekord wees dat die Adventiste kerk in Suid-Afrika godsdienstige vryheid geniet en ons missie word waardeer oor provinsies.

Vir meer videos en materiaal gaan na die Gauteng 2018 webtuiste.

Gauteng 2018 Gereedskap beskikbaar hieronder:


Eindtyd Boodskappe van Jesus #1

Die materiaal is ongelukkig slegs beskikbaar in Engels. 01 A New World Empire Soon To Be Established (word document) 01 A New World Empire Soon To Be Established (powerpoint)…

Read More


Eindtyd Boodskappe van Jesus #2

Die materiaal is ongelukkig slegs beskikbaar in Engels. 01 - Who is God (word document) 01 - Who is God (powerpoint) 02 - Amazing Discoveries Prove the Bible Truth (word documen…

Read More


Eindtyd Boodskappe van Jesus #3

Die materiaal is ongelukkig slegs beskikbaar in Engels. 01 Choose Life And Good Health (word document) 01 Choose Life And Good Health (powerpoint) 02 Use It or Lose It (word doc…

Read More


Eindtyd Boodskappe van Jesus #4

Die materiaal is ongelukkig slegs beskikbaar in Engels. 01 The Bible's Autors God or man (word document) 01 The Bible's Autors God or man (powerpoint) 02 It Does Not Matter (w…

Read More


Eindtyd Boodskappe van Jesus #5

Die materiaal is ongelukkig slegs beskikbaar in Engels. 01 Don´t Let The Monkey Fool You (word document) 01 Don´t Let the Monkey Fool You (powerpoint) 02 Why Do Families Suffe…

Read More